Na ‘n ongeluk kan jy aan skok ly en heeltemal deurmekaar wees. Dis wanneer diè gids jou sal help om die voorval in detail te onthou. Hierdie inligting is belangrik want jy het nodig om:
1. ‘n Saaknommer by die polisiekantoor te kry, waar jy gevra sal word om te verduidelik wat gebeur het.
2. Van jou versekeraar te eis, waarvoor jy ‘n saaknommer nodig het. Jy sal gevra word om besonderhede aangaande die voorval te gee.
Eerste dinge eerste.
1. Stop. Bly kalm. Moenie skuld erken nie.
2. Skakel 0860 505 911 vir Santam se 24/7 eiselyn, of
Skakel 0861 24 73 65 vir Old Mutual Insure se eiselyn, of
Skakel 0860 751 751 vir Discovery Insure se eiselyn, of
Skakel 016 341 2195 vir Suikerbosrand Makelaars.
3. Vra die agent om ‘n goedgekeurde insleepvoertuig te ontbied indien nodig.
4. Neem ‘n paar fotos van die toneel.
5. Moenie jou saaknommer vergeet nie. Meld die saak binne 24 uur by die SAPD aan.
6. Neem die informasie van die derde party indien daar is.
Neem fotos van:
• Die registrasienommer van die ander voertuig/e
• Die lisensieskyf van die ander voertuig/e
• Die posisie van die voertuie na die ongeluk, staan minstens 10 meter weg.
Rangskik die toneel:
Besonderhede van die ongeluk
Datum van ongeluk:
Tyf van ongeluk:
Plek waar ongeluk gebeur het:
Beskryf die ongeluk:
Was ‘n derde party betrokke? (bv. tref en trap):
Skets die toneel.
Die ander bestuurder(s):
Bestuurder A
Naam:
Id nommer:
Rybewys kode:
Tipe rybewys:
Rybewys geldig:
Tel nr (h):
Tel nr (w):
Cell nr:
Epos:
Versekeraar:
Voertuig A
Fabrikaat:
Model:
Kleur:
Lisensie nr:
Lisensieskyf nr:
Voertuig registrasie nr:
Engin nr:
VIN nr:
Vervaldatum:
Bestuurder B
Naam:
Id nommer:
Rybewys kode:
Tipe rybewys:
Rybewys geldig:
Tel nr (h):
Tel nr (w):
Cell nr:
Epos:
Versekeraar:
Voertuig B
Fabrikaat:
Model:
Kleur:
Lisensie nr:
Lisensieskyf nr:
Voertuig registrasie nr:
Engin nr:
VIN nr:
Vervaldatum:
Was daar ‘n getuie?
Getuie besonderhede:
Naam:
Fisiese adres:
Kontak nommer:
Verklaring:





