Jou vennote in Landbou Versekering – Melani Janse van Rensburg hier saam met Johann en Annetjie Strauss, glimlag breed nadat hulle Santam se landbou toekenning ontvang het. Die span van Suikerbosrand Makelaars nooi boere om hulle te skakel vir ‘n volledige konsultasie rakende hul dienste spesiaal vir die boer.
Lees ons volle artikel in die Heraut uitgawe van 11 April 2019