Bron: Sanlam, 28 Augustus 2018
Oor die lewe en aftrede
Ons verstaan. Beplanning vir aftrede is nie altyd ‘n top prioriteit wanneer jy ‘n loopbaan bou nie. En selfs al het jy vir jou toekoms begin spaar, weet jy of jy genoeg sal hê om jou huidige leefstyl vol te hou wanneer jy ophou werk?
As net 6% van Suid-Afrikaners hul maandelikse uitgawes kan dek wanneer hulle aftree*, is dit nie tyd om ernstig oor die beplanning van jou eie aftrede te begin dink nie?
Gaan kyk gerus na die gesprek op youtube:
*Sanlam Benchmark™ Opname 2017