Coronavirus (COVID-19)
Beste kliënt, Na aanleiding van President Ramaphosa se landwye afsonderingsmaatreëls wat effetief is vanaf Donderdag 26 Maart 2020 om 24h00 is Suikerbosrand Makelaars deurlopend besig om die verwikkelinge rakende die uitbreek van die Coronavirus (COVID-19) te monitor. Ons wil u graag verseker dat dit ons prioriteit is om ‘n ononderbroke diens aan u te lewer maar…
Details
