Beste kliënt,
Na aanleiding van President Ramaphosa se
landwye afsonderingsmaatreëls wat effetief is vanaf Donderdag 26
Maart 2020 om 24h00 is Suikerbosrand Makelaars deurlopend besig om die
verwikkelinge rakende die uitbreek van die Coronavirus (COVID-19) te monitor.
Ons wil u graag verseker dat dit ons prioriteit is om ‘n ononderbroke diens aan
u te lewer maar ook om die welstand van u werknemers, uself en familie in ag te
neem.
Deur die nuutste tegnologie effektief te gebruik is ons in die posisie om u te
verseker dat ons normale dienste sonder onderbreking sal voortgaan.
Landlyn 016 3641 2194/5/6 of selfoon 0828022795 of:
melani@srand.co.za / 0828711252
lynn@srand.co.za / 0738382061
marelise@srand.co.za / 0626502574
Ons sal op ‘n
deurlopende basis met u in verbinding wees rakende die jongste verwikkelinge.
Ons waardeer u voortgesette lojaliteit en begrip soos wat ons deur die gevolge
van die COVID-19 werk.
Ons vertrou dat u, u
geliefdes en vriende veilig en gesond sal bly.