Suikerbosrand Brokers cc – Home
Belangrike waarskuwing:
Ammunisie in die huis – Maak asseblief baie seker dat alle ammunisie in jou huis toegesluit is. Tydens’n onlagse inbraak, toe die versekerde nie tuis was nie, het die SAPD beamptes op ‘n pak haelpatrone en ‘n belt afgekom. Die versekerde is vervolg en kan alle wapen lisensies verloor.
Important notice:…
Ammunition in your house – Please take great care to insure that all ammunition is locked in a safe when you are not at home. During a recent burglary, with the insured away at the time, the SAPS discovered a packet of shotgun shells an ammo belt not being locked up. The insured has been charged and risks losing all firearm licenses.






